Hello almal. Wel hier is ek, ek het my EIE blog!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek is so excited, want dis n freakin leka topic. Mens is deesdae so geneig om net na die klanke en ritme van n song te luister, maar het jy al rerig na 'n liedjie se woorde geluister? Die woorde is die hoofrede hoekom jy n song moet like!!!
No comments:
Post a Comment